Comments: 7
randomMe [2005-08-01 08:13:05 +0000 UTC]
eks jammer
👍: 0 ⏩: 1
DEADatheling In reply to randomMe [2005-08-05 07:20:29 +0000 UTC]
hoekom is jy jammer? fluffy wynie wat kak praat in my pent-klink vir my befok!
👍: 0 ⏩: 1
randomMe In reply to DEADatheling [2005-08-08 07:28:04 +0000 UTC]
ok ek voel net effens emosioneel en visueel gesteur deur die verwronge aangesig van myself wat na my staar deur 'n groen perpleksie... whoa.
aaah stilbaai
👍: 0 ⏩: 0
DEADatheling In reply to neverk1 [2005-08-05 07:21:11 +0000 UTC]
nie lank nie dan is dit weer tyd vir daardie bokjol om af geskop te raak!
👍: 0 ⏩: 0