Comments: 13
Peetie [2008-05-31 04:14:32 +0000 UTC]
Elizabeth, die reeks is ongelooflik mooi. Jy mag maar...
👍: 0 ⏩: 1
EMCoetzee In reply to Peetie [2008-05-31 05:17:24 +0000 UTC]
Dankie jong! Dirk kla die donkerte is op ons,en dat niemand iets kan sien nie.Hy soek detail.......
👍: 0 ⏩: 1
Peetie In reply to EMCoetzee [2008-05-31 05:23:48 +0000 UTC]
Dis Dirk se probleem. Doen jy net wat vir jou werk!
👍: 0 ⏩: 1
EMCoetzee In reply to Peetie [2008-05-31 05:34:09 +0000 UTC]
Ekke probeer.Hoe hou jy van die nuwes?
👍: 0 ⏩: 1
Peetie In reply to EMCoetzee [2008-05-31 05:55:47 +0000 UTC]
Jou werk is so uniek. As ek dit sien weet ek onmiddellik dis jy. Is jy besig om jou styl te verander? Onthou dis nie verkeerd nie, maar dit word meer realisties, as dit is wat jy wil doen. Ek hou van die "painting" styl, maar ek wag in spanning om te sien wat jy nou gaan maak.
👍: 0 ⏩: 1
EMCoetzee In reply to Peetie [2008-06-01 18:43:19 +0000 UTC]
Ekke weet self nie jong...My laaste goed is te donker om op te sit,en toe ek weer die ou styl probeer,is al die goed geel.Weet nie waar ek vergeet gegaan het nie!!!!! Sal maar weer van voor af moet probeer.Psigies dink ek is ek reg vir nuwe dinge in my lewe....aan die ander kant,hoekom wegdraai van die bekende?
👍: 0 ⏩: 1
Peetie In reply to EMCoetzee [2008-06-02 04:57:27 +0000 UTC]
Engel, moenie bang weer om te eksperimenteer nie! Die enigste een wat van jou werk moet hou, is jy & dan sal almal wat aanklank vind, daarvan hou.
👍: 0 ⏩: 0
EMCoetzee In reply to gjoa [2008-05-28 17:48:31 +0000 UTC]
Thanks! Still some more to come!
👍: 0 ⏩: 0
EMCoetzee In reply to tehuti [2008-05-26 05:36:34 +0000 UTC]
Thanks! a Look I have tried to achieve for some time now,not saying that there is still room for improvement
👍: 0 ⏩: 0
struckdumb [2008-05-25 19:11:24 +0000 UTC]
Thanks for the mention.
👍: 0 ⏩: 1
EMCoetzee In reply to struckdumb [2008-05-26 05:33:58 +0000 UTC]
MY pleasure.Hope it will give you a lot of well deserved exposure....
👍: 0 ⏩: 0