HOME | DD

Mark-RSA — superwip 06

Published: 2018-02-27 19:46:24 +0000 UTC; Views: 105; Favourites: 0; Downloads: 0
Redirect to original
Description Mural
Related content
Comments: 4

Jacob8319 [2018-02-28 18:07:29 +0000 UTC]

duuuuude dit lyk aweome can't wait to see the final result 

👍: 0 ⏩: 1

Mark-RSA In reply to Jacob8319 [2018-02-28 18:41:25 +0000 UTC]

Ja jong. n vriend het gevra vir n mural en as n grap bedoel stuur ek daai design...hy het nie die joke gevang nie en nou doen ons maar daai ding. Slim vang sy baas LoL

👍: 0 ⏩: 1

Jacob8319 In reply to Mark-RSA [2018-02-28 21:35:03 +0000 UTC]

hahahahahahaha.....ek ken daai een een van my friende het vir my gese ek kan nie n foto teken wat hy like 
toe bewys ek hom verkeerd.....nou hang die prent teen sy muur. Dit is awesome werk wat julle doen daar 

👍: 0 ⏩: 1

Mark-RSA In reply to Jacob8319 [2018-03-04 20:35:58 +0000 UTC]

Ek het jare terug 'n Freddy Mercury sketch gedoen as 'n doodle, 'n vriend het hom gesteel en nou kyk ek elke keer as ek daar kuier aan die ding vas, en dis baaaad LoL

👍: 0 ⏩: 0