Comments: 12
koningtielies [2006-04-14 21:54:49 +0000 UTC]
wel fok julle altwee, dis ek en ek hou daarvan want eks in london met 'n 8mb connection, so HAHAHAHA
👍: 0 ⏩: 1
parki In reply to koningtielies [2006-04-14 22:22:08 +0000 UTC]
ROFOL!!!!!
FOKKEN HOT!!
hoe baie kan jy online gaan?
het jy al werk ens?
ek en renard speel bietjie dota kabouters
👍: 0 ⏩: 1
koningtielies In reply to parki [2006-04-24 16:02:03 +0000 UTC]
Die fokken soutpiele is vol kak.
Ek soek nog beter werk, ek is geregister by 'n construction plek, maar daar is geen waarborg vir werk.
Ek gaan Woensdag vir 'n onderhoud by 'n catering plek, gaan kos maak daar en stuff. Die pay is maar kak, maar nou ja, dis beter as niks,en sodra ek my ure bevestig het, sal ek nog 'n part time job kry.
So ek sal maar sien.
FOK!!!! Chelsea het so kak gespeel 1ste helfte teen liverpool.POES!!!!! en toe mis joe cole met 30 sec om te gaan, die dom sout poes!!!!! FOK!!!! ek was reg lanks die chelsea stadium, in die official bar!! die mense was befok, en gefok, Hulle is mal, dit was fokkken snaaks. Hulle het bier rond gegooi, en mekaar geduik en kak, en hulle vloek die heeltyd die ref en die ander spelers selfs al het hulle niks verkeerd gedoen nie. Dit was moer snaaks, maar lekker. EN kak sleg, want ons het verloor.fok MAN fok
Anyhoo, sodra ek 'n werk het, en permanente verblyf, eks weer by hessie, my landlady het ons uitgeskop. Lang storie... sodra ek permanente verblyf en werk het, kan ons op 'n interaktiewe meeting tyd besluit.
Die lanlord was sommer net fokken van haar kop af, blerrie soutie/frog. Sy se vir ons ons kan net 3 in die kamer wees,want ons het net vir 3 betaal.Toe vra ons nou maar ons een fokof, kan daar 'n nuwe kamermaat inkom. toe se sy ja. Toe gaan armand weg om te gaan werk in kent, en daar kom toe 'n ander vriend by, maar die die vrou die nuwe vriend sien, toe raak sy fokken mal en begin skree en kak. Ek sweer, ek het gedog hier work ek gefokken lem deur 'n mal soutpiel. Maar toe bedaar sy so 'n bietjie en bel haar gangster seun. Toe daag 60 sent daarop en wil weet wat de fok aangaan.Gelukkig kon hy engels praat, ordentlik.Toe verduidelik ons vir hom dat sy ma mal is en dat daar 'n misverstand was. Maar die fokken vrou wou nie hoor nie, toe besluit ek nee fok dit, ek maar maar eerder soos rokof, maar behou darem my dignity. Ons het toe maar gemaak asof dit alles ons skuld is, en toe fokof ons.Die plek was anyway kak, en het gestink, en die fokken wyf weet nie wat skottelgoed was is nie. Koue water sonder seep. ek het semier geweier om daar kos te maak, so ons uitgawes was nogal hoog. Anyhoo
Lekker dag
Praat later, jammer vir die baie lees
Ciao
Piel
👍: 0 ⏩: 1
parki In reply to koningtielies [2006-04-24 22:59:06 +0000 UTC]
Nee dis cool om te hoor wat aan gaan, glad nie sunshine & roses nie hehe.
Ja julle het maar piel gespeel.
More aand is dit GUNNERS!!!! woo hooooo.
Anyhoo. Dis nou laat en ek het klas more oggend so ek sal later ordentlik terug skryf.
Sterkte met die werk soek en die res.
Toodles.
👍: 0 ⏩: 1
koningtielies In reply to parki [2006-04-26 10:37:18 +0000 UTC]
GUNNNERS!!!!!!!!!!!!!!!! Ja pappa, Wenger het geskree: " Bigger keeper, make urself bigger"!!!!!!!!!!!!!!!!!111 " en toe gaan lehman -------^-------- , sorry ek kannie armpies teken op die pc nie. Maar jy kry die idee, hopelik
Ek het gister gewerk op 'n construction site. Heel fun, het vir so 'n uur en 'n half my balle af gewerk, swaar balke en plate 3 verdiepings op drae, maar die res van die dag het ek gemaak of ek werk, en toe kry ek R500, so dis heel lekker. Het later vandag 'n interview vir 'n assistant chef job, ek hoop ek kry dit want dit is meer permanent.
Elk geval, hoop julle is lekker, en vertel vir ma wat met my aangang, Ek kannie vir haar sms, dit kos my R2.50 per sms, en ek hettie dai geld opi oomblik om te spandeer. So as ek iets soos die werk noem, of dai vannie mal landlady, vertel asb vir haar. Sy sal dit waardeer. Sy kan my bel as sy wil, maar se vir haar as sy nie deur kom dan is ek most likely op die tube, geen syn onder die grond natuurlik.
Anyhoo, lekker kuier. en GUNNNERS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
👍: 0 ⏩: 1
Alcardu [2006-04-04 01:52:40 +0000 UTC]
hy lyk lelik, ma nice idee. too bad ek herken hom.. dit spoil it vi my.
👍: 0 ⏩: 1
Alcardu In reply to parki [2006-04-04 03:19:26 +0000 UTC]
nee dude ek wil jou nie spank nie, miskien more eks te moeg.
submit nog iets, jy's lui.
👍: 0 ⏩: 1
Alcardu In reply to parki [2006-04-04 03:29:03 +0000 UTC]
ag dankie hoer.
👍: 0 ⏩: 0